Modulekode | NME 709 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module is die fokus op fundamentele kwantitatiewe of eksperimentele navorsingsmetodologie en statistiek. Die student sal die geleentheid kry om 'n begrip van die module te demonstreer deur middel van 'n teoretiese eksamen, 'n navorsingsvoorstel, uitvoering van die navorsingsvoorstel, 'n navorsingsverslag oor die studie wat afgehandel is en 'n navorsingsprojekvoordrag wat 'n inleiding, literatuuroorsig, metodologie, resultate en bespreking, gevolgtrekkings en aanbevelings insluit. |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App